<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>Jesus neem ons kleine kinders</aka>
<lyrics>[V1]
.  C    F         C       G
 Jesus neem ons kleine kinders,
.C       F        G      C
 met 'n hart vol liefde aan;
.         F       C       G
 niemand mag dit ooit verhinder
.C       F       G       C
 dat ons vry na Hom toe gaan
.                G         C
 Loof die Here, loof Hom almal!
.           G Gsus C
 Halleluja! A-m____en!

[V2]
.  C    F        C      G
 Jesus hoor ons swak gebede
. C        F       G    C
 wáár ons ook op aarde gaan.
.        F        C       G
 Dag of nag, ons weet verseker
. C       F       G         C
 dat ons nooit alleen sal staan.
.                G         C
 Loof die Here, loof Hom altyd!.
.           G Gsus C
 Halleluja! A-m____en!

[V3]
.C      F       C      G
 Jesus gee aan ons sy seën,
. C       F      G     C
 lei ons op die regte pad.
.        F       C       G
 En ons weet dat Hy ons liefhet:
.C       F        G     C
 Hy het Self ons hand gevat.
.                G       C
 Loof die Here, almal, altyd!
.           G Gsus C
 Halleluja! A-m____en!</lyrics>
<title>LB 293</title>
</song>